Albert Maritz en Kayla Oelofse op stel van die kort film, Van die pad af. Kayla Oelofse skroom nie om haar drome na te streef nie. Dié 10-jarige inwoner van Brakpan-Sentraal was onlangs deel van die ...