Hittegolwe en gelokaliseerde vloede sal waarskynlik dié somer voorkom en boere moet dus verligtingsmaatreëls daarvoor gereed hê.
Van peperduur ontwerpersrokke tot spoggerige sportmotors (en selfs ’n weermagtenk!) was vanjaar by die matriekafskeid te sien. Dink jy dis reg dat ouers derduisende rand op dié eenmalige geleentheid ...
Die telefoon lui vroegmôre. Dis jou dogter. Haar stem bewe: “Pa, ons weet nie waar om te begin nie…” So vinnig kan die lewe ...
Die voorsitters van die sowat 21 Setas oorsien belastingbetalersgeld van gesamentlik R20 miljard per jaar, wat bedoel is om veral jeugdiges met vaardighede vir die werkplek toe te rus.
Die jaarlikse Horrorfest is vanjaar mondig, en om dit te vier wag ’n verskeidenheid gruwelrolprente en aanbiedinge op fliekvlooie wat hou van ’n bloedbad, baie gril en gil.
Hierdie week het twee bekende Afrikaanse gesigte hul vreugde gedeel: albei is swanger, en een van hulle wag ’n tweeling!
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekende en geliefde skrywer wat ...

Ons almal het al daar gesit — in die kar, die kombuis of op die rand van die bed — en gewonder: Het ek dit nou reg hanteer? Het ek te hard gepraat? Te gou gestraf? Te min geluister? Dié skuldgevoelens ...
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekende en geliefde skrywer wat ...
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekende en geliefde skrywer wat ...
Onder die talle huldeblyke wat vir die veeartsenyspan op sosiale media geplaas is, was daar ’n roerende boodskap van Rudi Delport, wildboer en ’n deelnemer aan Boer soek ’n vrou se 17de seisoen.