Pretty Mahlangu is in Julie in die hospitaal dood nadat sy tydens ’n tradisionele Zoeloe-seremonie in ’n straat in Dinwiddie, Germiston, raak gery is.
Senzo Mchunu was in Maart ‘baie ontevrede’ omdat sy opdrag van 31 Desember om die politieke-moorde-taakspan te ontbind nog nie uitgevoer is nie.
Overbeek het dié saak op 2 Februarie 2024 teen haar man by die polisiekantoor in Somerset-Wes aanhangig gemaak.
Die geïntegreerde leefstyloudit-stelsel gebruik bestaande digitale platforms om veral senior bestuurders in die staatsdiens se verklarings oor finansiële asook roerende en onroerende bates te kruisver ...
Lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, sal aan die parlementêre ad hoc-komitee moet verduidelik hoekom hy sekere bewerings teen Bheki Cele, oudminister van polisie, terugge ...
Dit is ’n ope vraag of die Internasionale Strafhof die volgende vyf tot 10 jaar sal oorleef, sê Francesca Albanese, die Verenigde Nasies (VN) se spesiale rapporteur vir die besette Palestynse gebiede.
Waarom is die Valke nie onttrek toe hulle besef het dat die taakspan wat politieke moorde ondersoek ’n wettige operasie by die woning van die omstrede sakeman en moordbeskuldigde Katiso (KT) Molefe ui ...
Die remme van ’n minibustaxi wat geweier het, is moontlik die oorsaak van ’n ongeluk waarin sewe mense Woensdag in Bassonia, in die suide van Johannesburg, gesterf het.
Die Israeliese weermag het die lugaanvalle Dinsdag van stapel gestuur nadat een van sy soldate, sers. Yona Efraim Feldbaum, in Rafah in vyandelike geweervuur dood is.
Nieu-Seeland se netbalspan het Woensdag in Christchurch bitter naby daaraan gekom om die Constellationbeker teen Australië te behou.
Die Protea-vrouespan het met Laura Wolvaardt en Marizanne Kapp aan die spits geskiedenis gemaak deur die eerste keer nog tot die eindstryd van die Wêreldbeker-toernooi in eendagkrieket deur te dring.
Een van die gevangenes is volgens inligting by die tronk dood en die tweede gevangene by die Victoria-hospitaal.