Nadat die olieverfportret Malay (Black Headdress) van Irma Stern vir langer as ’n halfeeu uit die openbare oog was, is dit gisteraand vir bykans R22 miljoen (R21 731 250) op die afslaer Strauss & Co s ...
Amber Lee Hughes, die voormalige kleuterskool-assistent wat skuldig bevind is aan die moord op haar eks-kêrel, Elie Challita, se dogter, Nada-Jane (4), was dié week terug in die hof, waar ‘n maatskapl ...
Amazon is een van die maatskappye wat die krag gaan koop wat by die nuwe sonkragplaas van 350 ha in Virginia in die Vrystaat opgewek word.
Die infrastruktuur, boumateriaal en toerusting by die onvoltooide binnenshuise sportsentrum in Smithfield in die Vrystaat waarvoor R56,7 miljoen begroot is, moet behoorlik beveilig word sodat nog geld ...
Plaaslike gholfliefhebbers sal gouer as later hul kaartjies vir aanstaande jaar se LIV-toernooi in Suid-Afrika moet aanskaf.
Meer as 50 organisasies het byeengekom om op te staan vir die beskerming en voortbestaan van die Fort Hare-Universiteit in die Oos-Kaap.
In ’n poging om sprinkaanplae doeltreffender te beheer en die monitering daarvan te verbeter, het AgriSA ’n nuwe data-opname-app bekend gestel wat boere, distrik-sprinkaanbeamptes en reaksiespanne in ...
Dis bietjie laat in die jaar vir my om ’n sikspens in die armbeurs te gooi, maar as ’n ding jeuk, moet jy maar krap.
Die gejuig dat Suid-Afrika uiteindelik ná meer as twee jaar van die Finansiële Aksietaakspan se gryslys verwyder is, het ’n vals klankie.
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekende en geliefde skrywer wat ...
Hoor hier, boekwurms! ‘Die geskenk’ deur Riette Rust is die luisterboek vir Oktober, eksklusief vir intekenare. Die luisterboek is die ontroerende ware verhaal van ’n bekende en geliefde skrywer wat ...
Netwerk24 kondig met trots die wenners aan van vanjaar se Netwerk24-wiskundekompetisie, in samewerking met Die Burger, Beeld en Volksblad.