Hoewel Amazon goed presteer, is die maatskappy van plan om sy werksmag met 14 000 te verminder vanweë kunsmatige intelligensie (KI) wat die maatskappy in staat stel om vinniger en “leniger” te werk.
Die Proteas se veelsydige draaier George Linde het ’n lansie gebreek vir hul naatboulers ná Dinsdagaand se sege in die eerste T20-wedstryd teen Pakistan in Rawalpindi.
Onke Bongo en Gift Tinyiko Mhlanga word daarvan beskuldig dat hulle Wilma (65) en George (69) Koster op 14 Junie vanjaar in die parkeerterrein van die Platinum Square-winkelsentrum in Rustenburg vermo ...
’n Lykskouing sal op die meisie gedoen word wat Maandagmiddag dood is, nadat sy langer as agt uur in ’n motor toegesluit was.
Die koning van kleinhandel sou baie verloor het as hy toegelaat het dat Steinhoff die Shoprite-groep oorneem. Whitey Basson het egter sy instink oor die destydse Steinhoff-baas, Markus Jooste, gevolg ...
Verskeie Suid-Afrikaanse spelers sal die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, Saterdag wil beïndruk wanneer die Barbarians in Brentford, in die weste van Londen, teen ’n vyftiental van die All Blacks s ...
Die ombud wat klagtes van verbruikers oor finansiële dienste en advies hanteer, het die afgelope jaar 15 404 klagtes ontvang, wat 45% meer as die vorige jaar is.
Die 43-jarige krieketheld was een van diegene wat Dinsdag op ’n toekenningsplegtigheid amptelik deur prinses Anne tot ridder geslaan is.
In ‘Kelders van geheime’ is Lallie die dogter van Surina en losweg bure van die Marais-familie – maar beslis nie so welaf nie!
Die storm was Dinsdagaand nog 175 km van Guantanamo af, maar het “weer versterk” tot ’n kategorie 4-orkaan soos dit die ooste van Kuba nader.
Die vrou en haar medepassasiers het Saterdag op die Lizard-eiland gaan stap en sy het vermoedelik van die groep weggebreek om te rus.
Dele van die ou spoorlyn waarop die bekende Outeniqua-Choo-Tjoe-stoomtrein jare lank gesakke-pakke het, gaan volgende jaar vir die eerste keer in dekades weer in bedryf wees ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results